|
Lirieke
1.
Wag-'n-Bietjiebos
Musiek & Lirieke: Gian Groen
Jy sit
daar in jou wentelbaan op soek na jou hede
Skielik raak dit donker en jy voel vasgevang
Jy soek onder die wag-'n-bietjiebos, soek in elke gang
Maar die
dorings van die wag-'n-bietjie val jou elke maal in die rede
En jy kan, droom maar jou drome, want ek dink net aan jou.
Al kan stampe en stote 'n lewe vol gate grou
Al kan stampe en stote 'n lewe vol gate grou, ja
Droom maar jou
drome, want ek dink net aan jou
Jy's
moeg vir die gesukkel, die gesoek maak jou klaar
Jy weet
nie of jy kom of gaan, jou gedagtes lank reeds moeg
Jy soek
onder die wag-'n-bietjiebox, soek in elke gang
Maar die dorings
van die wag-'n-bietjie val jou elke maal in die rede
Droom maar jou drome, want ek dink net aan jou
Al kan stampe en stote 'n lewe vol gate grou, ja
Droom maar jou
drome, want ek dink net aan jou
Môre is vol verrassings,
miskien sal jy nog eendag daarvan hou
Hou maar
op met huil jou wag-'n-bietjie sal verdwyn.
Kyk net voerntoe,
iewers sal daar nog 'n lig vir jou skyn
2.
Somehow My Love
Musiek: Jaco Spies
Lirieke:
Jaco Spies, Lienka
Sou jy wonder hoe ek voel, wat dit is wat ek boedoel as ek sê
jy's die een wat ek wil hê
As my woorde krom en kaal, jou misloop elke maal wil ek skree jy's die een wat ek wil hê
Somehow
my love there's been so many songs without you
Somehow my love it's so much harder to live without you
And I want the day and the rays of the sun to shine on you
And
I want the moon and the stars in the sky to guide you
But if you fall I want you to come home
And if you break I want you to be whole
But if you stay, no harm will come your way
As die
son se laaste straal op my vraag vir jou gaan haal en jou bring
tot reg hier langs my in
Sal jy kom of sal jy bly, of gaan jou roete my verby as ek sê jy's die een wat ek wil hê
Somehow
my love there's been so many songs without you
Somehow my love it's so much harder to live without you
And I want the day and the rays of the sun to shine on you
And
I want the moon and the stars in the sky to guide you
But if you fall I want you to come home
And if you break I want you to be whole
But if you stay, no harm will come your way
But if you don't, I'll love you all the same
3.
Pad
Na Jou Hart
Musiek & Lirieke: Johan Vorster, Sean Else
Daar's 'n pad na jou hart, my lief
Daar's 'n pad na jou hart
Maar dis donker jy hou dit diep
En ek hoor dit in jou hartklop as
ek luister
En jou drome dit fluister
Al jou drome vir my
Oor
sewe oseane
Verby die mooiste lande
Deur dit alles wys jy my
Die pad na jou hart
En soos my siel jou nader
'n Skeep in donker aande
Wys jy die
lig vir my
Die pad na jou hart
In 'n
oomblik kyk jy na my
Ek wil dit heilig hou
Want jou oë
praat lank en diep
En ek hoor jou uit die donker, dis geen
fluister
En
jou drome dit luister
Nuwe drome vir jou
Oor
sewe oseane
Verby die mooiste lande
Deur dit alles wys jy my
Die pad na jou hart
En soos my siel jou nader
'n Skeep in donker aande
Wys jy die
lig vir my
Die pad na jou hart
In 'n
droom kom jy weer terug na my
Soos almal maak ek foute
Sal jy altyd by my bly?
Want al is jy ver wag ek vir jou
Daar bly net een gedagte
Want my hart klop net vir jou
4.
Outside
Music & Lyrics:
Fanie Fouché
And
when the wind blows, it blows you back into my dreams
And
when the storm comes, the rain will clean our sorrowful hearts
And when the sun burns, it burns reality in me
Of days when you were long gone and I am left with memories of you
I
wanna go outside
Into the rain to wash my fears
I wanna go outside
To see if I can find you there ... to find you
there
And
when the dark falls, and I am all alone right here
I am still holding on, hoping to see your smile again
And with these rainbows, I will follow you to wherever you are
Hoping to see your smile again
I
wanna go outside
Into the rain to wash my fears
I wanna go outside
To see if I can find you there ... to find you
there
5.
Net
'n Droom
Musiek & Lirieke: J. Oberholzer
Daar's iets wat ek moet sê
Wat ek al lank hier binne hou
Dit gaan oor wat ek vir jou voel
Dis iets wat ek moet hê
En ek kan dit net kry in jou
Jou hart is net vir my bedoel
Maar waar is jy nou
Ek roep jou naam en daar's geen
antwoord nie
So waar is jy nou
Ek wil my liefde hê,
my lewe met jou deel
Maar solank ek dit nie noem, bly dit alles net 'n droom
Soos
die onwerklikheid
Is elke oomblik saam met jou
Kan my gevoelens nie beheer
As ek dink hoe jou lippe voel
Moet ek my arms vou want ek
wil jou vashou
Kan myself nie keer
Maar waar is jy nou
Ek roep jou naam en daar's geen
antwoord nie
So waar is jy nou
Ek wil my liefde hê,
my lewe met jou deel
Maar solank ek dit nie noem, bly dit alles net 'n droom
Ek
sien jy voel dieselfde en daar's niks wat my kan keer
Sonder jou hier in my hart kan ek nie meer
6.
Luuks
Musiek: Jaco Spies
Lirieke: Fanie
Coetzee, Jaco Spies, Lienka
Vetkreefvingers op die strand
'n Bekende palm in jou hand
Die wind wat deur jou hare waai
Grondreuk van die eerste sooi
Suiker by jou
koffie gooi
'n Lappop van drukkies voos
Borsslag in die see se blou
Suikerriet om aan te kou
Genoeg daarvan om weg te gee
Klippies op die water spring
Opkyk in die maan se
kring
'n Uiltjie knip in die middagson
Ja,
dis luuks, dis luuks vir my
Sien jy dit raak of gaan dit jou
verby
Ja dis luuks, dis luuks vir my
Dis daardie oomblik tussen
jou en my
Wintersnag se lepel lê
Woorde om jou sê te sê
'n Ander een om lief te hê
'n Bos gekneusde kruisement
'n Katjie op die
voet-en-ent
Maar bes van als... tyd met jou
Ja,
dis luuks, dis luuks vir my
Sien jy dit raak of gaan dit jou
verby
Ja dis luuks, dis luuks vir my
Dis daardie oomblik tussen
jou en my
Jag
jy lewenskwaliteit
wyl dit aan jou hakskeen byt
Soek jy na die diamant
Dan sit dit lankal in jou hand
7.
The
Muse
Music: Jaco
Spies
Lyrics: Jaco
Spies, Fanie Coetzee
I've been sitting here with my black borrowed suit
Trying to find a way but there's a fly in my soup
I get lost in your heart, found in you mind
But I'm okay
It's been a colourful day, my heart is red, black and blue
I set a world speed record, but there's a stone in my shoe
I got
lost in the maze of a long lost day
But I'm okay
'Cause there's a black bird sitting on my porch
Beautiful black
bird sitting on my porch
What is it he cannot do for me
He's always there and he'll always
be
Only when I shoot him down
Will he stop singing my favourite songs
I've
been sipping on a cup of despair
But when the angel came he took
away my fears
I got lost in my songs, been found all along
It's a brand new day
'Cause there's a black bird sitting on my porch
Beautiful black
bird sitting on my porch
I cannot cage you, I'll never try
You're free to stay here, you're free to fly
'Cause when you selfishly clip their wings
Black birds tend
to forget how to sing
8.
Binnekant
Musiek: Lienka
Lirieke: Fanie
Coetzee
Geheime sypel deur die dikste wand
En die sluk verstop die
binnekant
Grys skimme sluip oor die grens
Van elke mens se binneland
En konflik tuimel om ons neer
Karakters in tragedie weer
'n Lam of liewer wolf vermom
Gesluier in jou heiligdom
Jy's
die spook-spook in my kas
Wat my nag se rus versteur
Jy bind my drome met jou kettings vas
En vat my saam met jou
Want elke huis het sy kruis
Elke somer het 'n winter
Die hoe en waar en wat gebeur
As buite binne raak
En ek
wonder hoe jy hierdie plek
Na soveel jare kon ontdek
Oortuig deur selfsug dat jou gees
Vir nog 'n oomblik hier wou
wees
Geluk vlug spartel voor ons uit
En ons struikel-val in selfverwyt
Glim die einde aan die maraton
As vrede in ons ryk sou kom
Jy's
die spook-spook in my kas
Wat my nag se rus versteur
Jy bind my drome met jou kettings vas
En vat my saam met jou
Want elke huis het sy kruis
Elke somer het 'n winter
Die hoe en waar en wat gebeur
As buite binne raak
Emosies lui en resoneer met 'n lied wat harte stukkend skeur
Die hoe en waar en wat gebeur met die hart wat altyd meer verweer
9.
What Love Does - Duet with Ross Learmonth
(Prime Circle)
Music:
Jaco Spies
Lyrics: Jaco
Spies, Lienka, Ilne Muller
Do
you know what the world is all about?
Do you know what the world is all about?
I'm not afraid to die, at all
Do
you know what the world is all about? (What makes it different
than the stars in the heavens above?)
Do you know what the world is all about? (What makes it different
than the stars?)
I'm not afraid to die, at all
'Cause this is what love does to me
I fear not to bleed
Yes this is what love does to me
I'm down on my knees
Do
you know how to find what was left behind?
Do you know how to find
the rainbow's gold?
You'll always see me try, until the day I die
'Cause this is what love does to me
I fear not to bleed
Yes this is what love does to me
I'm down on my knees
I'm
not afraid to try, I don't even know why
The love that we shared wasn't always black and white
And what I know to be true may mean nothing to you
The only virtue is the one between two
10.
Londen
Musiek & Lirieke: André Calitz
Dis
laat in die aand as ek by Leyton stasie afklim
Gatvol
gewerk vir 'n pond of twee
My graad maak hier niks saak nie, ek werk om dit af te betaal
Heeltyd hoor ek die grinnik van mammon in my oor
Hoeveel keer, hoeveel dae, hoeveel jaar wou ek al hier weggaan,
Londen?
Hoeveel keer, hoeveel dae, hoeveel jaar, alles net agterlaat
My ma
en pa hulle bel elke Sondagaand
As hulle maar net weet
wat tussenin gebeur
Die wêreld hier is hard, dis maar elkeen vir homself
Ek
voel hoe ek stadig deelword van hierdie gryse ou stad
Hoeveel keer, hoeveel dae, hoeveel jaar wou ek al hier weggaan,
Londen?
Hoeveel keer, hoeveel dae, hoeveel jaar, alles net agterlaat
Die
ander dag kom die paspoort in die pos
Dis agt jaar later,
ek kan nou maar hier bly
My ma en pa, hulle bel nie meer gereeld
Sê ek's die verlore kind, in 'n ander man se land
11.
I
Know You By Heart
Music & Lyrics: Eve Nelson, Diane Scanlon
From the album 'Songbird' - Eva Cassidy
Midnights in winter
The glowing fire
Lights up your face in orange and gold
I see your sweet smile
Shine through the darkness
Its line is etched in my memory
So I'd know you by heart
Mornings in April
Sharing our secrets
We'd walk until the morning was gone
We were like children
Laughing for hours
The joy you gave me lives on and on
’Cause I know you by heart
I still hear your voice
On warm summer nights
Whispering like the wind
Oh oh oh oh
You left in autumn
The leaves were turning
I walked down roads of orange and gold
I saw your sweet smile
I heard your laughter
You're still here beside me every day
’Cause I know you by heart
’Cause I know you by heart
12.
On This Road
Music &
Lyrics: Lienka
Been
on this road a little while
And find it strange and mild
Why I didn't know
Couldn't wait to be alone
To bare and open up your soul
Seems wrongful and unknown
For the drunk that's at the bar
It's really quite bizarre
And
it's been buried for so long
This voice I've never
owned
And startled by the thought
That music
lead me home
A home that's not completely safe
But promising in every way
With secrets locked inside waiting to be found
Not
who you are but whom you know
Seems a bit like letting
go
It's possible to hide
Behind a brighter light
So step aside and up your game
Choose the part you
wanna play
For the truth that you withhold
Will start
to take its toll
'Cause
it's been buried for so long
This voice I've never
owned
And startled by the thought
That music
lead me home
A home that's not completely safe
But promising in every way
With secrets locked inside waiting to be found
It
takes a while to recognize
The different colours of this life
To find a way to understand
To stare right through these
eyes so blind
And I will never ever give it up
I will never compromise to satisfy
I don't need to prove anything to anyone
Accept maybe me
For
once just let the water flow
Sing a song that you
don't know
Let the music touch your core
Leave the fear unspoken for
And dare to
open up your soul
Let the story not remain untold
For a moment's all you need
A moment to be free
So the prayer will always be
My prayer is always the same
Don't
let this song go out in vain
|