Resensies & Artikels

Eloise Pretorius
Passi - Desember 2006

Op tuisfront is dit  Lienka se selfgetitelde solodebuut wat my die meeste verras. Die album is veel meer as ‘n bewys dat  daar musieklewe is na ddisselblom,  en sy blom meer hierop as wat ek haar nog ooit gehoor het. Dis musikaal meesleurend,  uit die pen en hart van ‘n talentreus. Luister veral na  Londen, geskryf deur TV vervaardiger Andre Calitz,  sowel as ‘n nommer saam met Prime Circle se Ross Learmonth wat Evanessence op hul neuse sal laat kyk.
 
 

 
 
 


2006, 2007
Lienka.co.za
Mia @ ddisselblom