Resensies & Artikels

Willie Strauss
Rapport - Oktober 2006

Die langverwagte solo-album van Lienka is uiteindelik uitgereik. Met dié tweetalige album maak sy ’n lang pad kort met haar emosievolle stem. Juan Oosthuizen se raakvat-verwerkings gemeng met Lienka se besonderse stem, maak die album iets wat ’n mens eenvoudig net moet hê. Lienka se ster skitter helder en met reg. Dis ’n briljante album.

 

 
 
 


2006, 2007
Lienka.co.za
Mia @ ddisselblom